Taart-Recepten.nl

Taart - Recept Yoghurttaart


  • Ingredienten:
500 ml Jogurt (bv. aarbeigeur)
1 Pakkie aarbeigeur jellie (moet dieselfde as die jogurt geur wees)
1 Blik kondensmelk
2 Pakkie tennisbeskuitjies
500 ml Room
  • Beschrijving:
Meng die jogurt en die kondensmelk.
Maak die jellie volgens die aanwysings aan maar gebruik net die kookwater.
Laat dit goed afkoel, voeg dan by die jogurtmengsel
Gebruik die koekies om 'n kors te maak vir die tert deur koekies fyn te rol
en met
warm botter/margarien te meng en druk dan die mengsel vas in 'n tertbord.
Klop die room tot styf en hou vir versiering.
Gooi die mengsel in die voorbereide tertkors en versier met die room.
As jy het, kan jy heel aarbeie bo-op dit sit.
Laat in yskas tot geset.

Reacties op Yoghurttaart

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: